Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]

Silverstreams Woonwapark Gekose Oord

Category: Resort News | Author: Silver Lakes Caravans |  Date posted:  | Impressions: 11401   335

Silverstreams Woonwapark - Underberg, KwaZulu-Natal
Kamp & Leef Gekose Oord

Geleë aan die oewer van die Ngwagwana-rivier, aangrensend aan die Maluti Wêrelderfenisterrein is ons TROETELDIER-VRIENDELIKE oord. Ons bied goed toegeruste self sorgs eenhede, kothuis, ‘n houtkajuit en ‘n aantal woonwaens met aangrensende houthutte, almal goed toegerus vir selfsorg. Ons woonwa/kampeerplekke is gras-bedek met 15amp kragpunte. Kom geniet tennis, visvang, swem, tube ry, perdritte, fietsry en stap roetes. Geniet ook die pragtige watervalle, die kampvure vir die koue aande en die plaas-atmosfeer by die Historiese Handelswinkel wat al sedert

1915 handel dryf.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

Silver Lakes Caravans
012 944 1919
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News